"JESUS HEERS" is reeds in die winkels. Indien
jou naaste musiek winkel dit nie het nie, vra hulle om dit te
bestel by die verspreider van die "Jesus Heers" CD,
naamlik RMD-Real Music Distributors by 011 823-1771. Die
"Artist" en Album is: Back2Basics en Jesus Heers.
CD 1 tot 15 is
ook eersdaags beskikbaar by Gospel Direct.
Ondersteuning:
As jy wil
deel in Back2Basics se bediening om die Koninkryk
te vat tot by die wat normaalweg nie gospel luister
nie en na die wat hulle verhouding met Jesus wil vars
hou, kan jy ‘n bydrae maak:
Rekening:
TERUG NA DIE KRUIS BEDIENING Tak: KARA GLEN Tak
kode: 252 442 Rekening nr: 622 0 622 4925.
BYDRAES
GAAN HOOFSAAKLIK VIR OPNAMES, DRUKKOSTES EN BEMARKING.
DIS DIE DEEL WAT UITERS NOODSAAKLIK IS OM DIE
WOORD VERDER TE VAT – DANKIE BYVOORBAAT
Uitreksel van ons video - wees geduldig om te
laai (11MB lêer): (Breëband internet konneksie
benodig - Druk gerus die "pause" knoppie en wag tot
die video vooruit gelaai het)
Ons
is 'n professionele christelike sangroep wat graag
God se glorie besing en mense lei in aanbidding. Elkeen van ons liedjies is gebaseer op die woord
van God. Die groep bestaan uit Nos & Sharon
and Anita.
Ons
soek nie ons eie eer nie, maar lei die gehoor om Christus
te verheerlik.