Albums

DVD's

CD's
(Wanneer die bladsy klaar gelaai het, hou die muis stil oor die album om die liedjies te sien)

 

 

Back2Basics Jesus Heers 2

CD Jesus Heers 2

 

CD Jesus Heers

CD 15

 

CD 13

CD 14

CD 11

CD 12

CD9:

CD 10

CD7:

CD8:

CD5:

CD6:

 

 CD3:

CD 4:

 

 

CD 1

CD 2

WAAR KAN EK BACK2BASICS SE MUSIEK IN DIE HANDE KRY?

Enige van die reeks is beskikbaar teen R70 elk behalwe die Jesus Heers CDs wat teen R90 beskikbaar is. (Die Jesus Heers CDs het elk 21 liedjies). Posgeld beloop R30.  Skakel Anita by 0827421927 of e-pos haar by holtzhausen.anita@gmail.com vir bestellings.  Sodra die geld gedeponeer is ontvang jy die cd’s binne 1 week.

Pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

 Koop dit ook by die volgende vlooimarkte:

EAST RAND TRADERS SQUARE oorkant East Rand Mall in Boksburg.  Stalletjie B8.  Jy sal sommige naweke vir Anita daar kry, en as jy gelukkig is vir Nos en Sharon ook.  Gaan soek ook by MONTANA TRADERS SQUARE in PTA langs die Kollenade in Zambezi Rylaan.

HOEKOM IS AL DIE CD’S NIE IN DIE WINKELS BESKIKBAAR NIE?

Ons het ons CD's aanvanklik self versprei as gevolg van die koste. Die Jesus Heers CDs met 'n versameling van 21 Liedjies elk is in meeste CD winkels besikbaar en u kan die ander CD's direk by ons bestel.  Indien die winkel nie die cd beskikbaar het nie, vra asseblief dat hulle dit bestel by Vonk Musiek by 011 918-6764 of sales@vonk.co.za

WAAR NEEM B2B HULLE CD'S OP?

 Hulle is deur God instaat gestel om hul eie ateljee te hê waar alles deur Nos gedoen word.  Alle eer aan God deur Jesus Christus.


Copyright (c) 2007 All rights reserved.
holtzhausen.anita@gmail.com